Jeremiah 37:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jeremia het toe uit Jerusalem uitgegaan om na die land Benjamin te gaan, om hom daarvandaan af te sonder tussen die volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het Jeremia van Jerusalem af weggegaan na die grondgebied van Benjamin. Hy wou die eiendom wat hy gekoop het, gaan besigtig. |
| Afrikaans 1933/1953 | wou Jeremia Jerusalem verlaat om in die land Benjamin te gaan, om daar te midde van die volk 'n erfdeel in ontvangs te neem. |
| Afrikaans 1983 | wou Jeremia uit Jerusalem gaan op pad na die gebied van Benjamin toe om sy erfgrond in ontvangs te neem by die mense daar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wou Jeremia uit Jerusalem vertrek om na die gebied van Benjamin te gaan, om saam met die mense daar deel te neem aan grondverdeling. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het toe weggegaan uit Jerusalem. Hy wou na die land Benjamin gaan om sy deel te kry van die grond van sy familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia wou toe weggaan van Jerusalem af na die grondgebied van Benjamin. Hy wou gaan kyk het na die stuk grond daar wat sy erfdeel sou wees. |