Jeremiah 37:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur dat toe die leër van die Chaldeërs uit Jerusalem opgebreek is uit vrees vir die leër van Farao, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat die Babiloniese leër teruggetrek het van Jerusalem af omdat die leër van die farao op pad was, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die leër van die Chaldeërs van Jerusalem af opgetrek het vanweë die leër van Farao, |
| Afrikaans 1983 | Nadat die leër van die Galdeërs van Jerusalem af padgegee het uit vrees vir die leër van die farao, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die leër van die Galdeërs van Jerusalem af teruggetrek het vanweë die leër van die farao, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die soldate van die Galdeërs weggegaan het van Jerusalem, het hulle gehoor dat die soldate van die farao kom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die leër van die Babiloniërs het teruggetrek van Jerusalem af omdat die leër van die farao op pad was. |