Jeremiah 36:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jeremia het vir Barug bevel gegee en gesê: Ek is toegesluit; Ek kan nie in die huis van die HERE ingaan nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia het toe vir Baruk gesê: “Ek mag nie naby die tempel kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jeremia het aan Barug bevel gegee en gesê: Ek is verhinder, ek kan nie gaan in die huis van die HERE nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Jeremia vir Baruk gesê: “Ek is ingeperk. Ek kan nie na die huis van die Here toe gaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jeremia het Barug opdrag gegee: “Ek is ingeperk, ek mag nie na die huis van die Here gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het vir Baruk gesê: “Ek is in die tronk, ek kan nie na die tempel gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia het toe vir Baruk gesê: “Ek mag nie naby die tempel kom nie. |