Jeremiah 36:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem vir jou weer 'n ander rol en skryf daarin al die vorige woorde wat in die eerste rol was wat Jojakim, die koning van Juda, verbrand het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kry vir jou ’n ander boekrol en skryf weer alles neer wat in die boekrol gestaan het wat Jojakim verbrand het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem vir jou weer 'n ander rol en skrywe daarop al die vorige woorde wat op die eerste rol was, wat Jojakim, die koning van Juda, verbrand het. |
| Afrikaans 1983 | Vat vir jou 'n ander boekrol en skryf daarop al die woorde van die vorige rol wat deur koning Jojakim van Juda verbrand is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kry weer vir jou 'n ander boekrol en skryf daarin al die vorige woorde wat in die vorige boekrol was wat Jojakim, koning van Juda, verbrand het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet 'n ander boekrol neem en jy moet weer alles daarop skryf wat jy op die eerste boekrol geskryf het, die boekrol wat koning Jojakim van Juda verbrand het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kry vir jou ’n ander boek en skryf alles weer neer wat in die boek gestaan het wat Jojakim verbrand het.” Die boek was weer in ’n vorm dat dit opgerol kon word. |