Jeremiah 36:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Elnatan en Delaja en Gemarja het by die koning gebid dat hy die rol nie sou verbrand nie, maar hy wou nie na hulle luister nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs nadat Elnatan, Delaja en Gemarja die koning gesmeek het om nie die boek te verbrand nie, wou hy nie luister nie.
Afrikaans 1933/1953 alhoewel selfs lnatan en Del ja en Gem rja by die koning daarop aangedring het om die rol nie te verbrand nie; maar hy het na hulle nie geluister nie.
Afrikaans 1983 Selfs toe Elnatan en Delaja en Gemarja by die koning daarop aangedring het om nie die boekrol te verbrand nie, het hy nie na hulle geluister nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Selfs toe Elnatan, Delaja en Gemarja by die koning daarop aangedring het om nie die boekrol te verbrand nie, het hy nie na hulle geluister nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net Elnatan en Delaja en Gemarja het aangehou om vir die koning te sê hy moenie die boekrol verbrand nie, maar hy het nie na hulle geluister nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elnatan, Delaja en Gemarja het die koning gesmeek om nie die boek te verbrand nie, maar hy het hom nie aan hulle gesteur nie.