Jeremiah 36:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die koning het in die negende maand in die winterhuis gesit, en daar was 'n vuur op die vuurherd wat voor hom brand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was laatherfs. Die koning het in ’n warm deel van die paleis voor die vuur gesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | terwyl die koning gesit het in die winterpaleis, in die negende maand, met die brandende vuurpan voor hom. |
| Afrikaans 1983 | Dit was winter en die koning het in die sonkamer gesit met 'n bak gloeiende kole voor hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning het in die wintervertrek gesit, in die negende maand, met 'n vuur wat in die kolebak voor hom brand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning het in die winterkamer gesit. Daar was 'n vuur in die kaggel. Dit was in die negende maand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was in die winter. Die koning het in ’n warm deel van die paleis voor die vuur gesit. |