Jeremiah 36:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die vorste vir Barug: Gaan verberg jou, jy en Jeremia; en laat niemand weet waar julle is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die amptenare se raad aan Baruk was: “Jy en Jeremia moet liewer iewers gaan wegkruip. Niemand moet weet waar julle is nie!”
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê die vorste vir Barug: Gaan, verberg jou, jy en Jeremia, en laat geen mens weet waar julle is nie.
Afrikaans 1983 Die amptenare het vir Baruk gesê: “Gaan kruip weg, jy en Jeremia, en niemand moet weet waar julle is nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hoë amptenare het vir Barug gesê: “Gaan kruip weg, jy en Jeremia. Niemand mag weet waar julle is nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die amptenare het vir Baruk gesê: “Jy en Jeremia moet gaan wegkruip. Niemand mag weet waar julle is nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die amptenare se raad aan Baruk was: “Jy en Jeremia moet vir julle eie beswil liewer iewers gaan wegkruip. Niemand moet weet waar julle is nie!”