Jeremiah 36:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Barug gevra en gesê: Vertel ons tog, hoe het jy al hierdie woorde uit sy mond geskrywe?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar eers wou hulle by Baruk hoor: “Sê vir ons, hoe het jy hierdie boodskappe gekry? Kom dit direk van Jeremia af?”
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Barug gevra: Vertel ons tog hoe het jy al hierdie woorde uit sy mond opgeskrywe?
Afrikaans 1983 Hulle het vir Baruk gevra: “Sê vir ons, hoe het jy dit alles geskryf? Het Jeremia dit gedikteer?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Barug het hulle gevra: “Lig ons asseblief in: Hoe kon jy al hierdie woorde uit sy mond opskryf?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Baruk gevra: “Sê asseblief vir ons hoe het jy geweet wat jy alles moet skryf? Het Jeremia dit vir jou gesê?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar eers wou hulle by Baruk hoor: “Sê vir ons, waar kry jy alles wat jy hier neergeskryf het? Het Jeremia vir jou gesê wat om te skryf?”