Jeremiah 36:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Miga aan hulle vertel al die woorde wat hy gehoor het toe Barug die boek voor die ore van die volk gelees het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Miga vir hulle vertel wat Baruk vir die mense by die tempel voorgelees het,
Afrikaans 1933/1953 Daarop maak Mig ja aan hulle bekend al die woorde wat hy gehoor het toe Barug uit die boek voor die ore van die volk gelees het.
Afrikaans 1983 Miga het vir hulle alles vertel wat hy Baruk vir die volk uit die boek hoor lees het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Miga deel toe aan hulle al die woorde mee wat hy gehoor het toe Barug uit die boekrol voorgelees het ten aanhore van die volk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miga het vir hulle alles vertel wat hy gehoor het toe Baruk vir die mense gelees het wat hy op die boekrol geskryf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Miga vir hulle vertel wat Baruk vir die mense by die tempel voorgelees het,