Jeremiah 36:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Miga, die seun van Gemarja, die seun van Safan, al die woorde van die HERE uit die boek gehoor het,
Afrikaans (NLV) 2011 Miga seun van Gemarja en kleinseun van Safan het ook die boodskappe van die Here uit die boekrol gehoor.
Afrikaans 1933/1953 En toe Mig ja, die seun van Gem rja, die seun van Safan, al die woorde van die HERE uit die boek hoor,
Afrikaans 1983 Toe Miga seun van Gemarja, seun van Safan, al die woorde van die Here hoor uit die boek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Miga, seun van Gemarja, seun van Safan, al die woorde van die Here uit die boekrol hoor,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miga seun van Gemarja seun van Safan het alles gehoor wat Baruk uit die boekrol gelees het, alles wat die Here gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Miga, ’n seun van Gemarja en kleinseun van Safan, het ook gehoor wat Baruk uit die boek voorgelees het.