Jeremiah 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josia, die koning van Juda, het hierdie woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het weer vir Jeremia ’n boodskap gegee. Dit was in die vierde jaar wat Jojakim seun van Josia koning van Juda was. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953 En in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda, het van die HERE hierdie woord tot Jeremia gekom:
Afrikaans 1983 In die vierde jaar van koning Jojakim van Juda, seun van Josia, het hierdie woord van die Here tot Jeremia gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die vierde regeringsjaar van Jojakim, seun van Josia, koning van Juda, het hierdie woord van die Here tot Jeremia gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was in die vierde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het. Jeremia het gehoor die Here praat en sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het weer vir Jeremia ’n opdrag gegee. Dit was in die vierde jaar wat Jojakim die seun van Josia koning van Juda was. Hy het gesê: