Jeremiah 35:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ook nie om vir ons huise te bou om in te woon nie; ook het ons geen wingerd of veld of saad nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het ook nie huise gebou nie en ons besit geen wingerde, landerye of graan nie.
Afrikaans 1933/1953 en geen huise te bou om in te woon nie, en geen wingerd of landerye of saad te besit nie;
Afrikaans 1983 Ons het nie huise gebou om in te woon nie en ons het nog nooit 'n wingerd of saaigrond gehad nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en om nie huise te bou om in te woon nie. Wingerde, landerye of saad besit ons nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ons het nie huise gebou om in te woon nie, en ons het nie wingerde of koringlande waar ons saai nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons bou nie huise om in te bly nie. Verder het ons ook nie wingerde of landerye met graan op nie.