Jeremiah 35:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het ek Jaäsanja, die seun van Jeremia, die seun van Habasínja, en sy broers en al sy seuns en die hele huis van die Regabiete geneem; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe vir Jaäsanja seun van Jeremia en kleinseun van Gabassinja gaan haal, en ook al sy broers en seuns en al die Rekabietefamilies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek Jaäs nja, die seun van Jeremia, die seun van Habass¡nja, geneem en sy broers en al sy seuns en die hele huis van die Regabiete; |
| Afrikaans 1983 | Ek het toe vir Jaäsanja, seun van Jeremia seun van Gabassinja, en Jaäsanja se broers en al sy seuns, en al die Rekabiete gaan haal |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het toe Jaäsanja, seun van Jeremia, seun van Gabassinja, en sy broers en al sy seuns, ja, die hele gemeenskap van die Regabiete geneem, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het toe vir Jaäsanja seun van Jeremia seun van Gabassinja en al sy broers en sy seuns, die hele Rekab-familie, geneem |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het toe vir Jaäsanja wat die seun van Jeremia en die kleinseun van Gabassinja is, gaan haal. Verder ook al sy broers en seuns. Die hele Rekabiete-groep het mense gehad wat hulle belange op die hart gedra het. |