Jeremiah 35:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan na die huis van die Regabiete en spreek met hulle, en bring hulle in die huis van die HERE, in een van die kamers, en gee hulle wyn om te drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan na die plek waar die Rekabiete bly. Nooi hulle om saam met jou na die tempel van die Here te kom. Vat hulle na een van die vertrekke binne-in die tempel en bied vir hulle wyn aan om te drink.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan na die huis van die Regabiete en spreek met hulle en bring hulle in die huis van die HERE, in een van die kamers en gee hulle wyn om te drink. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet na die huis van die Rekabiete toe gaan en vir hulle sê om na die huis van die Here toe te kom, na een van die sykamers toe, en gee vir hulle wyn om te drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gaan na die gemeenskap van die Regabiete en praat met hulle! Bring hulle dan na die huis van die Here, na een van die vertrekke, en laat hulle wyn drink.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jeremia, gaan na die Rekabiete-familie en praat met hulle. Bring hulle na een van die kamers by die tempel en gee vir hulle wyn om te drink.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In dié tyd was Jojakim die koning van Juda. Hy het gesê: “Gaan na die plek toe waar die Rekabiete bly. Nooi hulle om saam met jou na die tempel van die Here te kom. Vat hulle na een van die vertrekke binne-in die tempel en gee vir hulle wyn om te drink.” |