Jeremiah 35:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Jeremia ’n boodskap gegee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom die woord van die HERE tot Jeremia en sê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here het toe tot Jeremia gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here het toe tot Jeremia gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het gehoor die Here sê vir hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe vir Jeremia gesê wat hy moes doen. |