Jeremiah 35:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jójakim, die seun van Josia, die koning van Juda, en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Jeremia ’n boodskap gegee. Dit was in die tyd toe Jojakim, seun van Josia, koning van Juda was. Hy het gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda: |
| Afrikaans 1983 | Die woord wat van die Here gekom het tot Jeremia in die regeringstyd van koning Jojakim van Juda, seun van Josia: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het in die dae van Jojakim, seun van Josia, koning van Juda: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was in die tyd toe Jojakim seun van Josia die koning van Juda was. Die Here het vir my, Jeremia, gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het met Jeremia oor die Rekabiete gepraat. |