Jeremiah 34:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die profeet Jeremia al hierdie woorde met Sedekia, die koning van Juda, in Jerusalem gespreek,
Afrikaans (NLV) 2011 Die profeet Jeremia het hierdie boodskap in Jerusalem aan koning Sedekia van Juda oorgedra.
Afrikaans 1933/1953 En die profeet Jeremia het al hierdie woorde aan Sedek¡a, die koning van Juda, in Jerusalem meegedeel,
Afrikaans 1983 Die profeet Jeremia het toe al hierdie woorde in Jerusalem oorgedra aan koning Sedekia van Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die profeet Jeremia het toe al hierdie woorde vir Sedekia, koning van Juda, in Jerusalem gesê
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die profeet Jeremia het dit alles vir koning Sedekia van Juda in Jerusalem gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia het gedoen wat die Here gesê het hy moet doen. Hy het die boodskap vir koning Sedekia gegee.