Jeremiah 34:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor tog die woord van die HERE, o Sedekia, koning van Juda! So sê die HERE van jou: Jy sal nie deur die swaard sterwe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar luister na die belofte wat die Here maak, Sedekia, koning van Juda. Hy sê: ‘Jy sal nie in die oorlog sterf nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar luister na die woord van die HERE, o Sedek¡a, koning van Juda! So sê die HERE aangaande jou: Jy sal deur die swaard nie sterwe nie.
Afrikaans 1983 Maar luister na die belofte van die Here, koning Sedekia van Juda! So sê die Here oor jou: Jy sal nie deur die swaard sterf nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Maar hoor die woord van die Here, Sedekia, koning van Juda! So sê die Here oor jou: “Jy sal nie deur die swaard sterf nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hoor wat sê die Here nog vir jou, koning Sedekia van Juda: “Jy sal nie in die oorlog sterf nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar, koning Sedekia, luister na die belofte wat die Here maak. Hy sê: Jy sal nie in ’n geveg doodgaan nie.