Jeremiah 34:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal hulle gee in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek; en hulle lyke sal dien as voedsel vir die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal julle aan julle vyande oorgee. Hulle sal julle doodmaak. Julle lyke sal kos vir die roofvoëls en die wilde diere wees.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal hulle gee in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek; en hulle lyke sal dien as voedsel vir die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde.
Afrikaans 1983 in die mag van hulle vyande oorgee, in die mag van dié wat hulle lewe soek. Hulle lyke sal gevreet word deur voëls en roofdiere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle sal Ek oorgee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle lewens soek. Hulle lyke sal voedsel wees vir die voëls van die hemel en die diere van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal hierdie mense vir hulle vyande gee, vir die mense wat hulle wil doodmaak, en hulle lyke sal kos wees vir die voëls en die wilde diere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal julle aan julle vyande oorgee. Hulle sal julle doodmaak. Julle lyke sal kos wees vir die roofvoëls en die wilde diere.