Jeremiah 34:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE, die God van Israel: Gaan spreek met Sedekía, die koning van Juda, en sê vir hom: So spreek die HERE; Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gaan na koning Sedekia van Juda en sê vir hom: ‘Die Here, die God van Israel sê: Ek gaan die stad aan die koning van Babel oorgee. Hy sal dit afbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | so sê die HERE, die God van Israel: Gaan en spreek met Sedek¡a, die koning van Juda, en sê vir hom: So spreek die HERE: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here die God van Israel: Gaan sê vir koning Sedekia van Juda, so sê die Here: Ek sal hierdie stad in die mag van die koning van Babel oorgee. Hy sal dit verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So sê die Here, die God van Israel: Gaan praat met Sedekia, koning van Juda, en sê vir hom, ‘So sê die Here: “Kyk, Ek gaan hierdie stad oorgee in die hand van die koning van Babilonië, en hy sal dit afbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die Here, die God van Israel, sê: Jy moet vir koning Sedekia van Juda gaan sê dat Ek sê: Ek gee hierdie stad vir die koning van Babel, en hy sal dit verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan na Sedekia wat die koning van Juda is en sê vir hom: Hoor ’n bietjie wat sê die Here wat die God van Israel is. Hy sê: Ek gaan Jerusalem aan die koning van Babel oorgee. Hy sal die stad verbrand. |