Jeremiah 34:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die vorste van Juda en die vorste van Jerusalem, die eunugs en die priesters en die hele volk van die land wat tussen die dele van die kalf deurgetrek het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dieselfde sal gebeur met die amptenare van Juda en Jerusalem, die paleisamptenare, die priesters en die gewone mense wat tussen die dele van die kalf deurgeloop het. |
| Afrikaans 1933/1953 | die vorste van Juda en die vorste van Jerusalem, die hofdienaars en die priesters en die hele volk van die land wat tussen die stukke van die kalf deurgegaan het. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal die leiers van Juda, die leiers van Jerusalem, die paleisamptenare, die priesters en al die landsburgers wat tussen die twee stukke van die kalf deur geloop het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hoë amptenare van Juda, die hoë amptenare van Jerusalem, die eunugs, die priesters en die hele volk van die land wat tussen die stukke van die kalf deurgeloop het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal dit doen met die amptenare van Juda en Jerusalem, met die offisiere en met die priesters en met al die mense wat tussen die stukke van die kalf verbygeloop het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dieselfde sal gebeur met die amptenare van Juda en Jerusalem, die amptenare van die paleis, die priester en die gewone mense in die land wat die ooreenkoms verbreek het. |