Jeremiah 34:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE, die God van Israel: Ek het 'n verbond met julle vaders gesluit op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die slawehuis uitgelei het, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek, die Here, die God van Israel, sê die volgende: Lank gelede het Ek julle voorouers as slawe in Egipte vrygemaak. Ek het toe met hulle ’n verbond gesluit.
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE, die God van Israel: Ek het 'n verbond gesluit met julle vaders op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het, met die woorde:
Afrikaans 1983 So sê die Here die God van Israel: Die dag toe Ek julle voorvaders uit die plek van slawerny, uit Egipte laat wegtrek het, het Ek 'n verbond met hulle gesluit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here, die God van Israel, ‘Ek self het met julle voorouers 'n verbond gesluit op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die plek van slawerny, uitgelei het, met die woorde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here, die God van Israel sê: Ek het 'n verbond gemaak met julle voorvaders toe Ek hulle vrygemaak het uit Egipte waar hulle slawe was. Ek het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek, die Here wat die God van Israel is, sê: Lank terug het Ek julle voorouers as slawe in Egipte vrygemaak. Toe het Ek met hulle ’n ooreenkoms gemaak.