Jeremiah 34:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die woord van die HERE van die HERE tot Jeremia gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het toe vir Jeremia ’n boodskap gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953 Toe het van die HERE die woord van die HERE tot Jeremia gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Toe het die woord van die Here tot Jeremia gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here wat toe van die Here tot Jeremia gekom het, was:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het gehoor die Here sê vir hom:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe deur Jeremia vir hulle gesê: