Jeremiah 33:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die ballingskap van Juda en die ballingskap van Israel laat terugkeer en hulle bou soos in die begin. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die omstandighede van Israel en Juda verander en hulle sal die land weer opbou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal die lot van Juda en die lot van Israel verander en hulle bou soos tevore. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal die lot van Juda en Israel verander en vir hulle kinders gee soos vroeër. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die lot van Juda en die lot van Israel verander, en hulle weer bou soos voorheen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal dit weer goed laat gaan met Juda en met Israel. Ek sal hulle bou, en hulle sal wees soos hulle voorheen was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal die omstandighede van Israel en Juda verander en hulle weer die volk maak wat hulle vroeër was. |