Jeremiah 33:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou groot en magtige dinge laat sien wat jy nie weet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Vra My, en Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel oor wat hier gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie.
Afrikaans 1933/1953 Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.
Afrikaans 1983 Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Roep My aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbegryplike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia, jy moet tot My bid, dan sal Ek jou antwoord. Ek sal vir jou groot geheime vertel wat jy nie geweet het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As jy My ’n vraag vra, sal Ek jou ’n antwoord gee. Ek sal vertel van ongelooflike dinge. Hierdie dinge is nou nog vir jou ’n geheim, jy weet niks daarvan nie.