Jeremiah 33:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: As my verbond nie met dag en nag is nie, en as Ek nie die verordeninge van hemel en aarde vasgestel het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here antwoord so: “Soos Ek nie die natuurwette van die nag en die dag of die aarde en die hemel sal verander nie, net so min sal Ek my mense verwerp.
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie,
Afrikaans 1983 Maar so sê die Here: As Ek nie my verbond met die dag en die nag nakom nie en my voorskrifte vir die hemel en die aarde nie handhaaf nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sê die Here: “As Ek my verbond met dag en nag, die voorskrifte vir die hemel en die aarde, nie neergelê het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sê: Ek sal nooit my verbond met die dag en die nag breek nie, en Ek sal ook nie alles wat in die hemel en op die aarde gebeur, laat ophou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Here antwoord so: “Ek sal nie die wette van die nag en die dag of die vaste patrone van die aarde en die hemel verander nie. Net so min as wat Ek dit sal doen, net so min sal Ek my mense verwerp.