Jeremiah 33:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: As julle my verbond van die dag en my verbond van die nag kan verbreek, en dat daar nie dag en nag sou wees op hulle tyd nie;
Afrikaans (NLV) 2011 “As julle die verbond wat Ek met die dag en die nag gesluit het, kan verbreek sodat dit nie meer aanbreek nie,
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE: As julle my verbond met die dag en my verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is nie,
Afrikaans 1983 So sê die Here: As jy die verbond wat Ek met die dag en die nag gesluit het, kan verbreek sodat dag en nag nie meer op die regte tyd kom nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ So sê die Here, ‘As julle my verbond met die dag en my verbond met die nag kan verbreek, sodat dag en nag nie meer op tyd aanbreek nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die Here sê: Ek het 'n ooreenkoms met die dag en die nag gemaak, sodat die dag en die nag sal kom wanneer hulle moet kom. Julle kan nooit daardie ooreenkoms breek nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het ’n ooreenkoms met die dag en die nag om op vaste tye te begin. As julle dit kan regkry om hierdie ooreenkoms verbreek te kry,