Jeremiah 33:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE, sy Maker, die HERE wat dit gevorm het, om dit te bevestig; die HERE is sy Naam;
Afrikaans (NLV) 2011 “Die Here het die aarde gemaak en gevestig. Hy is bekend as die Here. Dit is sy boodskap:
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE wat dit doen, die HERE wat dit formeer om dit te bevestig, HERE is sy Naam:
Afrikaans 1983 So sê die Here, Hy wat die aarde gemaak en so gevorm het dat dit nie wankel nie, wie se Naam Here is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “So sê die Here wat die aarde gemaak het, die Here wat dit gevorm het om dit stewig te vestig – Here is sy Naam,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê: “Dit is die Here wat praat. Ek het die aarde gemaak, Ek het dit gebou sodat dit vas moet staan, my Naam is die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die Here wat die aarde gemaak het. Verder het Hy die aarde ’n vorm gegee en leefbaar gemaak. Hy is bekend as die Here en Hy sê: