Jeremiah 33:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so sê die HERE: Dawid sal nooit 'n man ontbreek om op die troon van die huis van Israel te sit nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê: “Daar sal altyd iemand op die troon van die huis van Israel sit as koning oor Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so sê die HERE: Daar sal vir Dawid nie 'n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie; |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Iemand uit die huis van Dawid sal altyd op die troon van Israel sit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, so sê die Here, ‘Daar sal nie vir Dawid 'n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here sê: “Daar sal altyd iemand van die nageslag van Dawid wees wat op die troon van die volk Israel sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Daar sal altyd iemand uit die nageslag van Dawid koning wees oor Israel. |