Jeremiah 33:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In dié dae sal Juda verlos word en Jerusalem veilig woon; en dit is die naam waarmee sy genoem sal word: Die HERE, ons geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In dié tyd sal Hy Juda red en Jerusalem ’n veilige plek maak sodat mense daarin kan woon. En die mense sal die stad noem: ‘Die Here doen reg aan ons!’” |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dae sal Juda verlos word en Jerusalem veilig woon; en dit sal die naam daarvan wees: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID. |
| Afrikaans 1983 | In daardie dae sal Juda gered word en Jerusalem sal onbesorg woon en genoem word: Die Here verskaf reg aan ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie dae sal Juda verlos word en Jerusalem sal veilig woon. En dit is wat sy genoem sal word: Die Here is ons geregtigheid.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie tyd sal Ek Jerusalem red, en sy mense sal veilig woon. Die naam van die stad sal wees: ‘Die Here doen reg aan ons.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In dié tyd sal Juda uit die mag van hulle vyande gered word. Jerusalem sal weer ’n veilige plek vir mense wees om te bly. En die mense sal die stad noem: ‘Die Here doen reg aan ons.’” |