Jeremiah 33:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae en in dié tyd sal Ek die Spruit van geregtigheid vir Dawid laat uitspruit; en hy sal reg en geregtigheid in die land doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dan sal Ek ook ’n wettige erfgenaam van Dawid koning maak. Hy sal doen wat reg is en sorg dat regverdigheid in die land heers. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dae en in die tyd sal Ek vir Dawid 'n Spruit van geregtigheid laat uitspruit, en Hy sal reg en geregtigheid doen in die land. |
| Afrikaans 1983 | In daardie dae, in daardie tyd, sal Ek vir Dawid 'n wettige afstammeling gebore laat word en hy sal in die land reg laat geskied en reg doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “In daardie dae en in daardie tyd sal Ek vir Dawid 'n spruit van geregtigheid laat opskiet, en hy sal doen wat reg en billik is in die land. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie tyd sal Ek 'n regte afstammeling van Dawid koning laat word, en hy sal reg doen aan die mense in die land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ook dié tyd dat Ek ’n wettige erfgenaam van Dawid koning sal maak. Hy sal sorg dat mense deur die hele land regverdig behandel word en doen wat reg is. |