Jeremiah 32:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Hanámeël, die seun van Sallum, jou oom sal na jou toe kom en sê: Koop vir jou my stuk grond wat in Anatot is, want die reg van loskoop is aan jou om dit te koop.
Afrikaans (NLV) 2011 ‘Jou oom Sallum se seun Ganamel sal na jou toe kom en sê: Koop my stuk grond by Anatot. Jy het volgens die lossingsreg die eerste keuse om dit te koop.’”
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Han meël, die seun van Sallum, jou oom, kom na jou toe met die woorde: Koop vir jou my stuk grond wat in Anatot lê, want jy het die reg van lossing om te koop.
Afrikaans 1983 Jou oom Sallum se seun Ganamel sal na jou toe kom en sê: ‘Koop my stuk grond wat in Anatot is vir jou, want volgens die lossingsreg moet jy dit koop.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ‘Kyk, Ganamel, seun van jou oom Sallum, is op pad na jou toe om te sê: “Koop vir jou my stuk grond wat in Anatot is, want jy het die reg om dit te koop volgens die loskoopreg. ” ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou neef Ganamel seun van Sallum sal na jou toe kom en hy sal vra jy moet sy stuk grond in Anatot koop, want jy is sy naaste familielid en jy moet die grond koop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jou oom Sallum se seun Ganamel sal na jou toe kom en sê: ‘Koop my stuk grond daar by Anatot. Jy het die eerste reg om dit te koop.’”