Jeremiah 32:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jeremia sê: Die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Jeremia het gesê: “Die Here het vir my ’n boodskap gegee. Hy het gesê:
Afrikaans 1933/1953 En Jeremia het gesê: Die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Jeremia het vir Sedekia geantwoord: “Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jeremia het gesê: “Die woord van die Here het tot my gekom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het gesê: “Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het in daardie tyd vir my ’n boodskap gegee. Hy het gesê: