Jeremiah 32:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal weer my volk wees en Ek sal hulle God wees.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Afrikaans 1983 Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle weer my volk wees en Ek sal hulle God wees.