Jeremiah 32:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het hulle gruwels in die huis waaroor my Naam uitgeroep is, opgestel om dit te verontreinig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was so vermetel om hulle afskuwelike afgodsbeelde in my tempel te sit. So het hulle die tempel onrein gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hulle het hul verfoeisels neergesit in die huis waar my Naam oor uitgeroep is, om dit te verontreinig; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hulle afskuwelike afgode in die huis gesit waaroor my Naam uitgeroep is en so het hulle my huis verontreinig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle verfoeilike afgode neergesit in die huis waaroor my Naam uitgeroep is, om so my huis te verontreinig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hulle afgode in die tempel gesit, die tempel wat my Naam het, hulle het die plek ontwy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was so vermetel om hulle mislike afgodsbeelde in my tempel te kom sit. Dit het die tempel ’n plek gemaak wat nie aanvaarbaar was om te gebruik nie. |