Jeremiah 32:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hierdie stad was vir my as 'n terg van my toorn en van my grimmigheid van die dag af dat hulle dit gebou het tot vandag toe; dat ek dit voor my aangesig sou verwyder, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vandat hierdie stad gebou is tot vandag toe, het die inwoners van die stad net my toorn opgewek. Daarom is Ek vasbeslote dat dit voor my oë moet verdwyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want 'n oorsaak vir my toorn en my grimmigheid was hierdie stad vir My van die dag af dat hulle dit gebou het tot vandag toe, sodat Ek dit van my aangesig moet verwyder, |
| Afrikaans 1983 | Van die dag af dat hierdie stad gebou is, tot nou toe het dit my gloeiende toorn so laat ontvlam dat Ek die stad wil wegvee voor My. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ja, hierdie stad was vir My 'n rede tot toorn en woede vanaf die dag dat dit gebou is tot vandag toe, sodat Ek dit voor my aangesig wil verwyder |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het My kwaad gemaak vandat hulle hierdie stad gebou het tot vandag toe, en Ek wil die stad nou laat verdwyn, Ek wil dit nie sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vandat Jerusalem gebou is tot vandag toe, het die inwoners van die stad My nog altyd net kwaad gemaak. Ek wil hê dit moet voor my oë verdwyn. |