Jeremiah 32:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Sedekía, die koning van Juda, het hom toegesluit en gesê: Waarom profeteer jy en sê: So spreek die HERE: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit inneem; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Sedekia van Juda het hom hier gevange gehou omdat hy bly sê het: “Die Here sê: Ek gaan hierdie stad in die mag van die koning van Babel oorgee, en hy sal die stad inneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | waar Sedek¡a die koning van Juda, hom opgesluit het, met die woorde: Waarom profeteer jy en sê: So spreek die HERE: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit inneem; |
| Afrikaans 1983 | Koning Sedekia van Juda het vir Jeremia daar ingeperk en gevra: “Waarom sê jy die dinge as profeet? Jy sê: So sê die Here: Ek gee hierdie stad in die mag van die koning van Babel. Hy sal dit verower. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want koning Sedekia van Juda het hom daar ingeperk deur te sê: “Waarom hou jy aan profeteer en sê, ‘So sê die Here: “Kyk, Ek gaan hierdie stad oorgee in die hand van die koning van Babilonië; hy sal dit inneem, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Sedekia van Juda het vir Jeremia daar in die tronk gesit omdat Jeremia 'n boodskap van die Here gebring het en gesê het: “Die Here sê: Ek sal die koning van Babel help om die oorlog teen hierdie stad te wen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Sedekia het hom hier laat sit omdat hy bly sê het: “Die Here sê: Ek sal hierdie stad oorgee in die mag van die koning van Babel. Hy sal die stad inneem. |