Jeremiah 32:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die Chaldeërs en in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en hy sal dit inneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sê die Here: “Ek sal hierdie stad aan die Babiloniërs oorgee. Nebukadnesar, die koning van Babel, sal die stad inneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek gee hierdie stad oor in die hand van die Chaldeërs en in die hand van Nebukadr,sar, die koning van Babel, en hy sal dit inneem. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Ek gee hierdie stad in die mag van die Galdeërs, in die mag van koning Nebukadnesar van Babel. Hy sal dit verower. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, so sê die Here, kyk, Ek gaan hierdie stad oorgee in die hand van die Galdeërs en in die hand van Nebukadresar, die koning van Babilonië, en hy sal dit inneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal Ek vir die Galdeërs en die koning van Babel help om die oorlog teen hierdie stad te wen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal hierdie stad aan die Babiloniërs oorgee. Nebukadnesar, wat die koning van Babel is, sal Jerusalem inneem. |