Jeremiah 32:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; is daar iets vir My te moeilik? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is die Here, die God van al die mense. Is daar iets te moeilik vir My om te doen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek is die HERE, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees? |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Kyk, Ek is die Here, die God van alles wat leef. Is enigiets onmoontlik vir my? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Luister, Ek is die Here, die God van al die mense. Ek kan alles doen, niks is onmoontlik vir My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek is die Here, die God van al die mense van die wêreld. Is daar iets wat te moeilik is vir My om te doen? |