Jeremiah 32:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En U het vir my gesê: HERE HERE, Koop vir U die stuk grond vir geld, en neem getuies; want die stad is oorgegee in die hand van die Chaldeërs. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En tog het U, die oppermagtige Here, vir my gesê om die stuk grond te koop. Ek moes selfs voor getuies ’n groot klomp geld daarvoor betaal. En dit gebeur alles terwyl die Babiloniërs op die punt staan om die stad in te neem!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En tog het U, Here HERE, self aan my gesê: Koop vir jou die stuk grond vir geld en neem getuies, terwyl die stad in die hand van die Chaldeërs oorgegee is! |
| Afrikaans 1983 | En tog sê U, Here my God, vir my: ‘Gaan koop vir jou 'n stuk grond met silwer en sorg dat jy getuies het,’ en dít noudat die stad in die mag van die Galdeërs gegee is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar U, Here, my Heer, het vir my gesê: “Koop vir jou die stuk grond met silwer en kry getuies! Maar die stad is reeds oorgegee in die hand van die Galdeërs!” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, my Here, U het vir my gesê ek moet die grond koop en getuies moet dit sien, maar U gee nou die stad vir die Galdeërs.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En tog, Here, het U vir my gesê om ’n stuk grond te koop. Ek moes selfs voor getuies geld daarvoor betaal het. En dit gebeur alles terwyl die Babiloniërs op die punt staan om die stad in te neem.” |