Jeremiah 32:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy het aan hulle hierdie land gegee wat U aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het hierdie land wat U baie jare gelede aan hulle voorouers belowe het, aan die mense van Israel gegee. Dit is ’n vrugbare land waar melk en heuning vloei. |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning; |
| Afrikaans 1983 | U het hierdie land vir u volk gegee, die land wat U met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het aan hulle hierdie land gegee wat U met 'n eed aan hulle voorouers beloof het om aan hulle te gee – 'n land wat oorloop van melk en heuning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het hierdie land vir u volk gegee, die land wat U belowe het om vir hulle voorvaders te gee. Dit is 'n land waar daar baie melk en heuning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het hierdie land aan die mense van Israel gegee. Reeds baie jare terug het U aan hulle voorouers belowe dat U vir hulle ’n land sou gee. Dit sou ’n vrugbare land wees waar melk en heuning volop sou wees. |