Jeremiah 32:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag HERE! kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag en uitgestrekte arm, en niks is vir U te moeilik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ag, oppermagtige Here, U het die hemel en die aarde deur u groot krag en mag gemaak. Niks is vir U te moeilik om te doen nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie. |
| Afrikaans 1983 | Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Ag, Here, my Heer, kyk, dit is U wat die hemel en die aarde gemaak het deur u groot krag en uitgestrekte arm! Niks is vir U onmoontlik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ‘Ag, Here, my Here, U het die hemel en die aarde gemaak met u eie groot krag. Daar is niks wat U nie kan doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag Here, U het die hemel en die aarde deur u groot krag en mag gemaak. Niks is te moeilik vir U om te doen nie! |