Jeremiah 32:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ek die bewys van die koop aan Barug, die seun van Neria, oorhandig het, het ek tot die HERE gebid en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat ek die koopkontrak vir Baruk seun van Nerija gegee het, het ek gebid en gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat ek die koopbrief aan Barug, die seun van Ner¡a, gegee het, het ek tot die HERE gebid en gesê: |
| Afrikaans 1983 | “Nadat ek die koopkontrak vir Baruk seun van Nerija gegee het, het ek tot die Here gebid: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het tot die Here gebid, nadat ek die koopkontrak vir Barug, seun van Nerija gegee het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Nadat ek die koopkontrak vir Baruk seun van Nerija gegee het, het ek tot die Here gebid. Ek het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ek die koopkontrak vir Baruk gegee het, het ek gebid en gesê: |