Jeremiah 32:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het Barug voor hulle bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe voor almal vir Baruk gesê:
Afrikaans 1933/1953 en ek het aan Barug voor hulle oë bevel gegee en gesê:
Afrikaans 1983 “In hulle teenwoordigheid het ek vir Baruk beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het Barug in hulle teenwoordigheid opdrag gegee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het gehoor dat ek vir Baruk gesê het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het toe voor almal vir Baruk gesê: