Jeremiah 32:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het ek die bewys van die koop geneem, die wat verseël was volgens die wet en die gebruik, sowel as die wat oop was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koopkontrak het al die voorwaardes en ooreenkomste tussen Jeremia en Ganamel bevat. Ek het die koopkontrak wat verseël was en ook ’n afskrif wat vir almal se insae bedoel was, geneem
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek die koopbrief geneem, die verseëlde een -- volgens voorskrif en wetlike bepalinge -- en die oop een,
Afrikaans 1983 Toe het ek die koopkontrak met die voorwaardes en die bepalings daarop, die kontrak met die seël en die afskrif sonder seël, gevat
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het ek die koopkontrak geneem, die verseëlde een volgens voorskrif en wetlike bepalings, en ook 'n oop afskrif,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het alles wat ons besluit het, op die koopkontrak geskryf en my seël-merk was ook daarop. Ek het vir my en vir Ganamel elkeen dieselfde koopkontrak geskryf en toe het ek die twee koopkontrakte
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koopkontrak het al die voorwaardes en ooreenkomste tussen Jeremia en Ganamel ingehad. Ek het toe die koopkontrak wat verseël was en ook ’n afskrif wat nie verseël was nie, gevat