Jeremiah 31:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want so sê die HERE: Jubel oor Jakob en juig onder die vernaamstes van die nasies; verkondig, loof en sê: HERE, verlos u volk, die oorblyfsel van Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê: “Sing van blydskap oor Israel! Roep uit vir die vernaamste van al die volke! Laat hulle julle lofprysing hoor en sê: ‘Here, red u volk, die oorblyfsel van Israel.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Want so sê die HERE: Jubel oor Jakob van vreugde, en juig oor die hoof van die nasies; laat dit hoor, sing lof en sê: o HERE, verlos u volk, die oorblyfsel van Israel! |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Sing van blydskap oor Jakob, die leier onder die nasies, juig oor hom! Laat hoor julle loflied, en sê: Red u volk, Here, red wat van Israel oorgebly het! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, so sê die Here, “Jubel met vreugde oor Jakob! Juig oor die hoof van die nasies. Verkondig dit! Sing lof en sê, ‘Verlos u volk, Here, die oorblyfsel van Israel!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here sê: “Julle moet bly wees en sing, julle moet juig oor Jakob, die hoof van die volke. Julle moet hard sing en die Here prys sodat die mense dit kan hoor. Julle moet sê: ‘Here, red asseblief u volk, red die mense van Israel wat nog lewe.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Sing omdat julle bly is oor Israel. Israel is die gelukkigste volk van al die volke. Skree dit hard uit! Gee eer aan die Here. Vertel van alles wat Hy gedoen het. ’n Deel van die mense van Israel het die tyd wat hulle gevangenes in Babel was, oorleef. Dit is die Here wat sy mense weer vrygemaak het. |