Jeremiah 31:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal nog wingerde plant op die berge van Samaria; die planters sal plant en hulle eet as gewone dinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal weer wingerde plant teen die berghange van Samaria. Die werkers sal die vrugte geniet wat hulle self geplant het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy sal weer wingerde plant op die berge van Samar¡a; die planters sal plant en die vrugte geniet. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal weer wingerde plant op die Samariaberge, die boere sal dit plant en die vrugte daarvan geniet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal weer wingerde plant op die berge van Samaria. Hulle wat plant, sal die eerste vrugte daarvan geniet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal weer wingerde plant op die berge van Samaria. Die boere sal dit plant en hulle sal eerste van die druiwe eet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal weer wingerde teen die hange van die Samariaberge plant. Wanneer die wingerde druiwe gee, sal julle die vrugte kan geniet wat julle self geplant het. |