Jeremiah 31:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die meetsnoer sal nog daarteenoor uitgaan op die heuwel Gareb en sal omsingel tot by Goat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Maatlyn sal loop vanaf hierdie ingang tot by die Garebheuwel en van daar sal dit wegswaai na Goa toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die meetsnoer sal verder reguit aanloop tot by die heuwel Gareb en swaai na Goa toe. |
| Afrikaans 1983 | Die maatlyn sal van daar af reguit loop tot by die Garebheuwel en dan sal dit swaai na Goa toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die maatlyn moet dan verder reguit aangelê word tot op die Garebheuwel; dan moet daar gedraai word na Goa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en van die Hoek-poort sal hulle reguit meet tot op die Gareb-heuwel, en dan sal hulle draai na Goa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Maatband sal van hierdie ingang af gespan word tot by die heuwels van Gareb en van daar tot by Goa. |