Jeremiah 31:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar elkeen sal vir sy eie ongeregtigheid sterwe; elkeen wat die suur druiwe eet, sy tande sal stomp wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mense sal weens hulle eie sonde doodgaan. Elkeen wat die suur druiwe eet, se tande sal stomp raak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar elkeen sal weens sy eie ongeregtigheid sterwe; elke mens wat die groen druiwe eet, sy tande sal stomp word. |
| Afrikaans 1983 | Elke mens sal oor sy eie sonde sterf: wie groen druiwe eet, se tande sal stomp word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar elkeen sal vir sy eie sondeskuld sterf. Elke mens wat groen druiwe eet, se tande sal stomp word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke mens sal sterf oor die sondes wat hy self gedoen het, elkeen wat suur druiwe eet, se eie tande sal stomp word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke mens sal doodgaan as gevolg van die verkeerde goed wat hy self gedoen het. Dit is die mens wat die suur druiwe geëet het se eie mond wat op ’n plooi sal trek.” |