Jeremiah 31:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal saai met die saad van mense en met die saad van diere.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Die tyd kom dat Ek die mense van Israel en Juda sal vermeerder. Ek sal ook die getalle van die diere vermeerder.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek die huis van Israel en die huis van Juda sal besaai met saad van mense en van diere.
Afrikaans 1983 Daar kom 'n tyd, sê die Here, dat Ek Israel en Juda weer sal vol maak met mense en diere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die Here, “wanneer Ek in die huis van Israel en in die huis van Juda die saad van mense en diere sal saai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Die tyd sal kom wanneer Ek die mense van Israel en die mense van Juda baie sal laat word. Hulle en hulle diere sal baie word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het gesê: “Die tyd het nou gekom dat Ek die mense van Israel en Juda meer sal maak. Ek sal ook die getalle van die diere meer laat word.